Who cast that first fateful tomato that started the La Tomatina revolution? The reality is no one knows. Maybe it was an anti-Franco rebellion, or a carnival that got out of hand. According to the most popular version of the story, during the 1945 festival of Los Gigantes (a giant paper mâché puppet parade), locals were looking to stage a brawl to get some attention. They happened upon a vegetable cart nearby and started hurling ripe tomatoes. Innocent onlookers got involved until the scene escalated into a massive melee of flying fruit. The instigators had to repay the tomato vendors, but that didn't stop the recurrence of more tomato fights—and the birth of a new tradition.
Fearful of an unruly escalation, authorities enacted, relaxed, and then reinstated a series of bans in the 1950s. In 1951, locals who defied the law were imprisoned until public outcry called for their release. The most famous effrontery to the tomato bans happened in 1957 when proponents held a mock tomato funeral complete with a coffin and procession. After 1957, the local government decided to roll with the punches, set a few rules in place, and embraced the wacky tradition.
Though the tomatoes take center stage, a week of festivities lead up to the final showdown. It's a celebration of Buñol's patron saints, the Virgin Mary and St. Louis Bertrand, with street parades, music, and fireworks in joyous Spanish fashion. To build up your strength for the impending brawl, an epic paella is served on the eve of the battle, showcasing an iconic Valencian dish of rice, seafood, saffron, and olive oil.
Today, this unfettered festival has some measure of order. Organizers have gone so far as to cultivate a special variety of unpalatable tomatoes just for the annual event. Festivities kick off around 10 a.m. when participants race to grab a ham fixed atop a greasy pole. Onlookers hose the scramblers with water while singing and dancing in the streets. When the church bell strikes noon, trucks packed with tomatoes roll into town, while chants of "To-ma-te, to-ma-te!" reach a crescendo.
Then, with the firing of a water cannon, the main event begins. That's the green light for crushing and launching tomatoes in all-out attacks against fellow participants. Long distance tomato lobbers, point-blank assassins, and medium range hook shots. Whatever your technique, by the time it's over, you will look (and feel) quite different. Nearly an hour later, tomato-soaked bombers are left to play in a sea of squishy street salsa with little left resembling a tomato to be found. A second cannon shot signals the end of the battle. | Wie het daardie eerste noodlottige tamatie gegooi wat die La Tomatina rewolusie begin het? Die werklikheid is dat niemand weet nie. Miskien was dit ‘n anti-Franco rebel of moontlik ‘n karnaval wat handuit geruk het? Volgens die gewildste weergawe van die storie, het die plaaslike inwoners gedurende die 1945 Fees van die Los Gigantes (‘n reuse papier-mâché handpop-parade) na moeilikheid gesoek ten einde so ‘n bietjie aandag te kry! Hul het ryp tamaties van ‘n groentekarretjie in die omtrek gegryp en begin tamaties tooi! Onskuldige omstanders het betrokke geraak en die toneel het vinnig verander in ‘n reuse surkus van vlieënde vrugte! Die skuldiges moes die tamatieverkopers terugbetaal, maar dit het nie die herhaling van meer tamatie-gevegte gekeer nie – en die geboorte van ‘n nuwe tradisie! Bang vir ‘n oproerige herhaling van die gebeurtenis, het die owerhede reageeer, toe ontspan en toe weer ‘n reeks verbode in die 1950’s ingestel. In 1951 is plaaslike inwoners wat die wet verontagsaamhet, in die tronk gestop totdat plaaslike protes gelei het tot hul vrylating. Die mees bekende gebeurtenis tydens die verbod op die tamatie-gooiery was in 1957 toe voorstanders ‘n kamma-bergafnis gehou het – kompleet met ‘n kis en gevolg. Na 1957 het die plaaslike regering besluit om die tradisie te verdra, ‘n paar reëls in plek gestel en die gekke tradisie laat voortgaan. Hoewel die tamaties die hoof-aantrekkingskrag is, lei ‘n week se feesvieringe tot die finale hoogtepunt. Dit is ‘n viering van Buñol se heilige beskermhere, die maagd Maria en St Louis Bertrand, met straatparades, musiek en vuurwerke in eg vreugdevolle Spaanse tradisie. Om jou krag op te bou vir die naderende groot tamatie-geveg, word ‘n heerlike paella bedien op die vooraand van die “geveg” met die klem op ‘n ikoniese gereg van rys, seekos, saffraan en olyfolie. Vandag het hierdie fees, wat vrylik deur almal besoek mag word, ‘n redelike mate van orde. Organiseerders het selfs so ver gegaan om ‘n spesiale verskeidenheid onsmaaklike tamaties te kweek, spesiaal vir hierdie jaarlikse gebeurtenis. Die feestelikhede skop om 10:00 af wanneer feesgangers hul haas om ‘n ham wat bo-aan ‘n olierige paal vasgemaak is, te probeer afhaal. Omstanders spuit die deelnemers nat met water terwyl hul sing en dans in die strate. Wanneer die kerkklok twaalfuur slaan, ry trokke en trokke, volgepak met tamaties, die dorp binne, terwyl die inwoners se dreunsang “To-ma-te, to-ma-te!” ‘n vreugdevolle hoogtepunt bereik! Met die afvuur van ‘n waterkanon, begin die hoofverrigtinge uiteindelik! Dit is die groen lig vir die deelnemers om te begin om mede-deelnemers te gooi en te bestook met tamaties. Daar is die langafstand-tamatie-gooiers, die tromp-op tamatie-“moordenaars” en die medium-afstand skote! Wat jou tegniek ookal is, teen die tyd dat alles verby is, is dit verseker dat jy anders sal lyk (en voel!) Sowat ‘n uur later, word die tamatie-deurweekte “bomwerpers” toegelaat om te speel in ‘n see van glibberige straat-salsa met baie min wat herinner aan die eens ryp tamaties! ‘n Tweede kanonskoot kondig die einde van die “oorlog” aan! |